0 Aufrufe0 Kommentare
More oompie, more tannie Akkorde
Tonart
Schrift
Scrollen3
G C D G Môre Oompie môre Tannie waar is sannie dan? G C D G Sannie het gaan water haal daar onder by die dam G D Ja oompie ja, môre gaan ons trou D G Ja oompie ja, môre gaan ons trou Rokkie het 'n skeurkie in, die jonkman kyk daarna Die jonkman vra om met Sannie te trou en skamerig sê sy "ja" Ja oompie ja, môre gaan ons trou Ja oompie ja, môre gaan ons trou
Kommentare 0
Noch keine Kommentare — sei der Erste.