0 vues0 commentaires
Die Vrolike Musikant accords
Tonalité
Police
Défilement3
1ste Vers: C G7 My vader was 'n musikant, 'n man van durf en daad C F G7 C Hy het gespeel in Suiderland, tesame met sy maat REFRAIN: G7 Walderie (Walderie) C Waldera (Waldera) G7 Walderie (Walderie) C Walderalalalalala G7 Walderie (Walderie) C Waldera (Waldera) F G7 C Tesame met sy maat 2de Vers: My moeder was 'n musikant, 'n niggie al te fraai Sy het gehou van volkspele, want sy kon tiekie draai Refrein (want sy kon tiekie draai) 3de Vers: En nou is ek 'n musikant, omdat dit my bekoor En oral waar ek ooit mag gaan sal jul my liedjie hoor Refrein (sal jul my liedjie hoor)
Commentaires 0
Pas encore de commentaires — soyez le premier.