0 wyświetleń0 komentarzy
Suikerbossie akordy
Tonacja
Czcionka
Przewijanie3
G C Suikerbos ek wil jou hê G Suikerbos ek wil jou hê D Suikerbos ek wil jou hê G Wat sal jou mamma daarvan sê Dan loop ons so onderdeur die maan Dan loop ons so onderdeur die maan Dan loop ons so onderdeur die maan Ek en my suikerbossie saam G C Sy kan nie kos kook nie, haar kos is rou G Sy kan nie brood bak nie, haar brood is brou D Sy kan nie tee maak nie, haar tee is flou G Tog wag ek Suikerbossie net vir jou. Siena, ek's lief vir jou Siena, ek's lief vir jou Siena, ek's lief vir jou Siena, wat sê jou mamma nou?
Komentarze 0
Nie ma jeszcze komentarzy — bądź pierwszy.